Description:Wat doen jy as jy besef dat alles wat jy van jou verlede geweet het, eintlik ‘n leuen is?Die kinderboekskrywer Mikayla Martin is die vreemde vrou van Afrika wat skoon bewoë raak wanneer sy doedelsakke hoor. Sy ken ook al die woorde van “Flower of Scotland.” Maar Mikayla het ‘n hart sonder ‘n huis. Toe sy in Skotland arriveer, het sy dus meer hoop om unicorns en die Loch Ness Monster te vind as haar biologiese familie. Sy word verras toe sy haar eie Droomprins in die woud teëkom. Hy is nie net aantreklik nie, maar hy kan ook aanhaal uit haar gunsteling kinderverhale en prinses-flieks. Maar ten spyte van hul wedersydse aangetrokkenheid tot mekaar, kan Mikayla nie rus tot sy haar biologiese familie gevind het nie. Sy het dan niks om vir die ‘laird of the manor’ te bied nie. Of het sy?Familie beteken alles vir Gavin Crawford. Sy stamboom is ‘n ellelange lys wat oor honderde jare strek. Dus, toe tragedie toeslaan het Gavin nie gehuiwer om sy loopbaan in Sy Majesteit se Spesiale Bootdienste te verruil vir koeimis, melkstalle en ‘n titel wat hy haat nie.Daar is egter ‘n klein probleempie. Kayla herinner hom aan iemand spesiaal wat hy nie te lank gelede verloor het. En boonop het hulle beide genoeg wantroue en vrese om die bladsye van ‘n boek te vul.Kry jou kopie om uit te vind wat gebeur wanneer die geheime van die verlede en die druk van die hede die toekoms bedreig wat beide begeer.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Net soos 'n Droom. To get started finding Net soos 'n Droom, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Wat doen jy as jy besef dat alles wat jy van jou verlede geweet het, eintlik ‘n leuen is?Die kinderboekskrywer Mikayla Martin is die vreemde vrou van Afrika wat skoon bewoë raak wanneer sy doedelsakke hoor. Sy ken ook al die woorde van “Flower of Scotland.” Maar Mikayla het ‘n hart sonder ‘n huis. Toe sy in Skotland arriveer, het sy dus meer hoop om unicorns en die Loch Ness Monster te vind as haar biologiese familie. Sy word verras toe sy haar eie Droomprins in die woud teëkom. Hy is nie net aantreklik nie, maar hy kan ook aanhaal uit haar gunsteling kinderverhale en prinses-flieks. Maar ten spyte van hul wedersydse aangetrokkenheid tot mekaar, kan Mikayla nie rus tot sy haar biologiese familie gevind het nie. Sy het dan niks om vir die ‘laird of the manor’ te bied nie. Of het sy?Familie beteken alles vir Gavin Crawford. Sy stamboom is ‘n ellelange lys wat oor honderde jare strek. Dus, toe tragedie toeslaan het Gavin nie gehuiwer om sy loopbaan in Sy Majesteit se Spesiale Bootdienste te verruil vir koeimis, melkstalle en ‘n titel wat hy haat nie.Daar is egter ‘n klein probleempie. Kayla herinner hom aan iemand spesiaal wat hy nie te lank gelede verloor het. En boonop het hulle beide genoeg wantroue en vrese om die bladsye van ‘n boek te vul.Kry jou kopie om uit te vind wat gebeur wanneer die geheime van die verlede en die druk van die hede die toekoms bedreig wat beide begeer.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Net soos 'n Droom. To get started finding Net soos 'n Droom, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.