Description:In hierdie verhaal openbaar Schoeman hom weer eens as die uitmuntende skepper van 'n atmosfeer. Nog selde het 'n Afrikaanse skrywer dit reggekry om só die tekstuur van 'n tydperk weer te gee.'n Jong man, Kobus, keer terug na die familieplaas waarin hy nie belang stel nie en wat hy na die dood van sy vader erf. 'n Verhouding ontstaan tussen hom en sy niggie Alida, en dit het 'n tragiese afloop, waarna Kobus finaal van die plaaswêreld en sy familie afskeid neem.Dit is 'n ontroerend-eenvoudige vertelling, sonder opsmuksel, maar 'n periode in die Afrikaanse geskiedenis word sonder enige opvallende dramatiek vir ons uitgebeeld. Die plaaswêreld word 'n integrerende deel van die gebeure, en Schoeman slaag daarin om met sy rustige verteltrant 'n besondere balans tussen vorm en inhoud te berwerkstellig.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Lug vol helder wolke. To get started finding 'n Lug vol helder wolke, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: In hierdie verhaal openbaar Schoeman hom weer eens as die uitmuntende skepper van 'n atmosfeer. Nog selde het 'n Afrikaanse skrywer dit reggekry om só die tekstuur van 'n tydperk weer te gee.'n Jong man, Kobus, keer terug na die familieplaas waarin hy nie belang stel nie en wat hy na die dood van sy vader erf. 'n Verhouding ontstaan tussen hom en sy niggie Alida, en dit het 'n tragiese afloop, waarna Kobus finaal van die plaaswêreld en sy familie afskeid neem.Dit is 'n ontroerend-eenvoudige vertelling, sonder opsmuksel, maar 'n periode in die Afrikaanse geskiedenis word sonder enige opvallende dramatiek vir ons uitgebeeld. Die plaaswêreld word 'n integrerende deel van die gebeure, en Schoeman slaag daarin om met sy rustige verteltrant 'n besondere balans tussen vorm en inhoud te berwerkstellig.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with 'n Lug vol helder wolke. To get started finding 'n Lug vol helder wolke, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.