Description:"In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld. Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker's Horse toeslaan, terug na die Olifants se westelike oewer. Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en donker bloed op die spel. 'n Diep menslike epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die vorige eeu, en die Anglo-boereoorlog."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Catharina. To get started finding Catharina, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: "In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld. Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker's Horse toeslaan, terug na die Olifants se westelike oewer. Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en donker bloed op die spel. 'n Diep menslike epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die vorige eeu, en die Anglo-boereoorlog."We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Catharina. To get started finding Catharina, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.