Description:Kan geheime 'n familie verenig of uitmekaar skeur?Adam Walker voel soos ʼn vreemdeling in sy gesin en dit is alles sy eie skuld. Vir jare verberg hy al ʼn geheim van sy hegte gesin. Hoe kan Adam hulle in sy vertroue neem as sy geheime plesiertjies sy familie uitmekaar kan skeur?Nicola Evans arriveer op Blouberg as die nuwe bemarkings- en funksiekoördineerder met haar eie geheimpies maar tog kry die vrou met die bosgroen oë reg wat niemand nog vantevore kon doen nie. Sy slaag daarin om die muur wat Adam om hom gebou het af te breek. Nicky is ʼn versoeking wat Adam nie kan weerstaan nie.Geheime kan nie vir altyd verborge bly nie. Die waarheid seëvier altyd. Nicky moet ʼn keuse maak wanneer Adam die grootste struikelblok van sy lewe moet trotseer: Bly sy om hom te help of vlug sy met haar geheim nog veilig?Kan Nicky die kans waag om Adam te help om vir eens en altyd los te breek van die kettings wat hom aan sy verlede vashou?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Klein Bietjie Blou. To get started finding Klein Bietjie Blou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Kan geheime 'n familie verenig of uitmekaar skeur?Adam Walker voel soos ʼn vreemdeling in sy gesin en dit is alles sy eie skuld. Vir jare verberg hy al ʼn geheim van sy hegte gesin. Hoe kan Adam hulle in sy vertroue neem as sy geheime plesiertjies sy familie uitmekaar kan skeur?Nicola Evans arriveer op Blouberg as die nuwe bemarkings- en funksiekoördineerder met haar eie geheimpies maar tog kry die vrou met die bosgroen oë reg wat niemand nog vantevore kon doen nie. Sy slaag daarin om die muur wat Adam om hom gebou het af te breek. Nicky is ʼn versoeking wat Adam nie kan weerstaan nie.Geheime kan nie vir altyd verborge bly nie. Die waarheid seëvier altyd. Nicky moet ʼn keuse maak wanneer Adam die grootste struikelblok van sy lewe moet trotseer: Bly sy om hom te help of vlug sy met haar geheim nog veilig?Kan Nicky die kans waag om Adam te help om vir eens en altyd los te breek van die kettings wat hom aan sy verlede vashou?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Klein Bietjie Blou. To get started finding Klein Bietjie Blou, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.